The Heritage Store

Exclusive merchandise, event tickets, and legacy items. Premium Guild members automatically unlock discounted pricing.

Kids Jersey

Kids Jersey

Kids replica Witbul jerseys

R 400.00
Klub Afsluiting 21 Nov 2026

Klub Afsluiting 21 Nov 2026

WITBUL OLD BOYS KLUB AFSLUITING

Kom geniet die middag saam vir die Old Boys se Klub Afsluiting en kom hoor wat het 2027 op die kaarte vir ons!

Wat om te verwag:
Heerlike Lamb Spit
Rugby: Ons kyk saam na die Springbokke teen Ierland wedstryd
Datum: 21 November 2026
Wie: Almal is welkom – bring die hele familie!

Belangrik: Jou kaartjie word by aankoms verruil vir 'n verversingskaartjie ter waarde van R200, maar dien ook as 'n "no show" fooi.

Ons sien uit om die jaar saam met julle af te sluit! ?

"Liewer Slyt as Roes..."

R 200.00